Yeardley Smith

Yeardley Smith
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Martha Maria Yeardley Smith
Geboorte 3 Julie 1964 (1964-07-03)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise en vervaardiger
Aktiewe jare 1982–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Yeardley Smith (gebore 3 Julie 1964) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Maximum Overdrive (1986), City Slickers (1991), en The Simpsons Movie (2007), en in die televisiereeks The Simpsons (1989).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy